Verslag 2 - Reisverslag uit Middelburg, Zuid-Afrika van Eric, Yvon & Frans & Yolanda - WaarBenJij.nu Verslag 2 - Reisverslag uit Middelburg, Zuid-Afrika van Eric, Yvon & Frans & Yolanda - WaarBenJij.nu

Verslag 2

Door: Frans

Blijf op de hoogte en volg Eric, Yvon & Frans & Yolanda

07 November 2015 | Zuid-Afrika, Middelburg

Hallo almal,

Op Donderdag 5 November is ons na 'n pragtige rit oor die Panoramaroute aangekom in Sabie. Sabie lê sentraal in die pragtige "Kruger Lowveld". Na aankoms het ons wat boodskappe gedoen by die plaaslike Spar, het ons die res van die dag gebruik om te akklimatiseer en is ons vroeg ons mandjie ingegaan. Die volgende môre is ons weer vroeg gewek deur 'n heerlike zonnetje. (temperatuur rondom 24 grade) om omstreeks 09.30 uur, vars en vrugtige, die omgewing te gaan sien. Ons het begin by die "lone Creek Waterfalls" en geëindig by "God's Window. Gelukkig was dit ons tyd nog nie want ons mag weer vertrek om verder te geniet van hierdie heerlike Land. Die room service (Yolanda) het ons vanoggend bederf met 'n heerlike ontbyt op die terras en ook die zonnetje het weer sy bes om ons so aangenaam moontlik wakker te laat word. Ook die plaaslik bevolking doen sy bes om ons verblyf so aangenaam moontlik te laat verloop want hulle trakteerden Suid Afrtikaanse liedere. Op die program vir vandag staat 'n besoek aan Pilgrim's Rest, Bourke's Luck Potholes en the three rondavels.in die blyde river canyon.

Groetjes Oupa Arien, Yolanda en Frans.

  • 07 November 2015 - 09:10

    Dick:

    Haha julle pas jy vinnig aan sien ek. Baie pret!

  • 07 November 2015 - 19:22

    Eric, Yvon & Frans & Yolanda :

    idd Dick. mijn Zuid Afrikaans is beter dan mijn Engels. :)

  • 08 November 2015 - 07:36

    Ivonne:

    Leuk hoor! Geniet maar veel met z'n drietjes!

  • 08 November 2015 - 10:47

    Nel&Nico:

    Hallo AlldeBest,Dank vir julle mooi verslag,so kan ons saam met julle geniet van die mooi land en vriendelijke Suid Afrikaanse Nasie.(Mij ou Thuisland).Ons groet jullie en sien uit naar julle volgende verslag.

  • 09 November 2015 - 08:34

    Karin:

    Veel moois te zien, fijne vakantie!
    Groetjes van ons.

Reageer op dit reisverslag

Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley

Eric, Yvon & Frans & Yolanda

Actief sinds 05 Juli 2012
Verslag gelezen: 199
Totaal aantal bezoekers 12362

Voorgaande reizen:

01 November 2018 - 28 November 2018

Zuid Afrika 2018

03 November 2015 - 02 December 2015

Zuid Afrka 2015

01 Oktober 2012 - 29 Oktober 2012

Park of South Afrika

Landen bezocht: